2016 Formule 1 Shell Belgiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 28 Augustus 2016 | |
Plek | Circuit de Spa-Francorchamps | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes |
Tyd | 1:46.744 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:51.583 (ronde 41) | |
Podiumplekke | ||
1 | Nico Rosberg | Mercedes |
2 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer |
3 | Lewis Hamilton | Mercedes |
Die 2016 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 28 Augustus 2016 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in 'n Mercedes AMG gewen.